Abrie de Swardt, bestuurder van die Eden-akademie, het Dinsdag na afloop van die beraad sy tevredenheid uitgespreek.
Verteenwoordigers van die provinsiale sportliggaam sowel as Weskus-, Wynland- en Sentraal-Karoo-akademies het die beplanningsessie bygewoon.