Verskeie klubs van SASCA SWD en OP het op die volstruisdorp deelgeneem.
Deelnemers neem in die toernooi deel aan verskillende gevegkuns-afdelings en het die geleentheid om opgeneem te word in die pan wat jaarliks aan die nasionale SASCA-kampioenskappe deel te neem.
Die dorp se presteerders was:
Markus Viljoen (goud, 2 brons ), Simon Greeff (goud, silwer, brons), Jaco Pretorius (goud, 2 silwer), Anando Olivier (2 silwer, brons), Herman Boshoff, Divan Rademeyer (goud, brons), Christian Wheeler (goud, silwer ), De Villiers Botha (goud, brons) Jame Lukas (silwer, 2 brons), WJ Van der Walt (goud, silwer, brons), Reece Wheeler (goud), Ben Greeff (2 goud, silwer), Sensei Ranger Grebe, Mine Graaff (4 goud), Jan Pretorius (silwer), Audan Olivier (goud), Mynhart Cronje (2 silwer, brons), Hanlu Neethling (goud), Sadika Nait – Said (goud , 2 silwer), Josh van der Mescht (goud, silwer, brons), Döhne Horn (brons), Irma Lotter (2 goud), Dawid Blom (goud, silwer), Caroline Guder (goud, silwer), Amiel Strydom (silwer), Thomas Bell (goud), Ali Nait – Said (3 silwer), Warnich Burger (2 goud, silwer), Hannes Van Schalkwyk (brons), Megan Grebe (goud, 2 silwer), Mustafa Mohamud (2 goud, silwer), Deon van der Walt (brons), Anthonie Immelman (3 goud ), Pieter Ellis (silwer, 2 brons), Heinz Guder (2 goud, 2 brons) en Sensei Riaan Ayford (silwer), Wian Grebe (goud) en Jaco Barnard (afwesig tydens neem van die foto).

Grebe's Kickboxing-lede het goed gevaar tydens verlede naweek se Battle of the Karoo.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'