OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Oudtshoorniet, Fienie Barnard (middel), het Saterdag die bergfietswedren, 36ONE MTB Challenge, se vroue-afdeling in 'n tyd van 17:12:25 gewen.
In die tweede plek was Wilmien Chamberlain (regs), met Loraine Strydom wat in die derde plek klaar gemaak het.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'