OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorniet, Fienie Barnard, het vandag die 36ONE MTB se vroue-afdeling in 'n tyd van 18:08:57 gewen.
Barnard het ook verlede jaar in dieselfde afdeling geseëvier.
In die mansafdeling het Dusty Day met die louere weggestap.
Dustin Day. Foto's verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'