Die 60 km-mansbergfietsren is gewen deur Kobus Barnard, met CM Muller tweede en Rico Bence derde. Die vrouewenner was Fienie Barnard.
Die 38 km-manswenner was Luan Lategan, gevolg deur Estiaan Stander en Vernon Mckay. Die vrouewenner was Amanda Hagar.
Die manswenner van die 13 km-veldhardloop was Jakkals van Rensburg, gevolg deur Deon Bouwer.
Die vrouewenner was René Olivier met Anel van Rooy tweede en Bonnie Boshoff.
Die 7 km-veldhardloop is gewen deur Hildegard Bruwer, met Franja Genis tweede en Marline Stover derde.
Die 60 km-bergfietsren is gewen deur Kobus Barnard (regs), met CM Muller (middel) tweede en Rico Bence (links) derde.
Die 37 km-bergfietsren is gewen deur Luan Lategan (regs), met Estiaan Stander (middel) tweede en Vernon Mckay (links) derde. Foto's: Louis Visser
Die 13 km-veldhardloop is gewen deur René Olivier (links), met Anel van Rooy (middel) tweede en Bonnie Boshoff (regs) derde.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'