Goeie vertonings is tydens hierdie laaste been van die nasionale kwalifiserede rondte vir die komende Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gelewer.
Saterdag se uitslae:
- SWD Ontwikkelingsklas: Rietha Oosthuizen (Odn), Lelando Niemand (George), André van Tonder (Odn)
- 1660 gemodifiseerde sedanklas: Burger vd Westhuizen (Odn), Christopher Burisch (George), Izaan Keller (George)
- 2.1 gemodifiseerde sedanklas: Hendricus Botha (George), Jahnn Botha (George), Kyle Huddlestone (Worcester)
- Hitstjorre: Kyle Huddlestone (Worcester), Hank Els (Tygerberg), Roger Youngs (Tygerberg)
- Standaard V8 klas: Carl Oosthuizen (Odn), Andre le Roux (George), Louis Jansen (George)
- Gemodifiseerde V8 klas: Burger van der Merwe (Tygerberg), Bennie de Bruyn (Odn), Bennie Greyling (Odn).