OUDTSHOORN SPORTNUUS - Die 36ONE Challenge, wat ook een Suid-Afrika se grootste bergfietswedrenne is, het vanmiddag om 15:00 vanaf Kleinplaas-vakansieoord weggespring.
Die uitdagende sirkelroete wat 360° om Oudtshoorn beslaan, is 361km lank.
Deelnemers het 'n maksimum van 36,1 ure om dié wedren te voltooi.
Foto: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'