Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die gewilde 36One-bergfietsren oor 361 km het vanaand om 18:00 by Kleinplaas in Oudtshoorn weggespring.
Die ryers het 36 uur om die wedren te voltooi.
Die wenners voltooi die wedren egter in ongeveer 'n derde van die tyd en word môreoggend om 07:00 terug by Kleinplaas verwag.
Kyk 'n video hieronder.
Die ryers gereed om weg te spring.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'