OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn se bekende meestersatleet, Johann Coetzer, het verlede Saterdag sy 301ste parkrun voltooi en die proses ook die 5 km-pretdraf in die vierde vinnigste tyd klaargemaak.
Coetzer het die mylpaal van 300 parkruns die vorige week op Mosselbaai bereik.
Lees meer in hierdie week se uitgawe van die Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’