OUDTSHOORN GHOLFNUUS - Lollies Janse van Rensburg (naaslinks) en Francois Verwey (heel regs) het verlede Woensdag by die Oudtshoorn-gholfbaan die Oudtshoorn-sakekamer se maandelikse gholfdag met 'n telling van 46 punte gewen.
Van links is Paul Stroebel (klubkaptein), Steph Nel (Signa Academy) en Gideon Badenhorst (voorsitter van die Oudtshoorn-sakekamer).
Die wenners, heel links en heel regs.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'