OUDTSHOORN GHOLFNUUS - Terrence Smith het Saterdag by die Oudtshoorn-gholfbaan die nuutgestigde sportorganisasie, Saints Unlimited, se eerste Medal-gholfdag met 'n telling van 66 gewen.
In die proses, het Smith ook die draer van dié organisasie se eerste Meesters Blue Jacket geword.
Hierdie baadjie, wat geborg is deur Leadermans, sal voortaan ook jaarliks op die spel wees tydens gholfdae wat die Saints aanbied.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
Van links is Paul Stroebel (klubkaptein), Reginald Anthony (Saints Unlimited), Terrence Smith (wenner), PG Mooney ( Saints Unlimited), Steve Lourens (Saints Unlimted) en Leigh Konstabel (Saints Unlimited).Foto:Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'