OUDTSHOORN GHOLFNUUS - William Malgas van die Oudtshoorn-gholfklub het die afgelope naweek Oudtshoorn se vlag hoog laat wapper toe hy die Heidelberg-gholfope in Heidelberg saam met Matthew Bramford gewen het.
Tuis het Luke Jonker die Oudtshoorn-gholfklub se klubkompetisie in die individuele stableford formaat met 'n telling van 39 punte gewen.
Charl du Plessis was op 'n uittel van 37 tweede, gevolg deur Charl du Plessis wat in die derde plek klaar gemaak het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'