OUDTSHOORN GHOLF-NUUS - Die Oudtshoorn-besigheidskamer se maandelikse gholfdag Woensdag, is gewen deur Okkie Horowitz en Deon Barnard met 45 punte.
In die tweede plek was Pieter Strauss en Louis Wildeman met Barries Griebenow en Francois Verwey derde. Glassfit Oudtshoorn het die gholfdag met eetgoed sowel as pryse vir die wenners geborg.
Die derdeplekwenners was Barries Griebenow (links) en Francois Verwey.
Louis Wildeman (links) en Pieter Strauss was tweede.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'