OUDTSHOORN NUUS - Die SA pad- en tyd-, en kriteriumtoets fietrykampioenskappe het die afgelope naweek van 27 tot 29 September in Oudtshoorn plaasgevind. Corné Bence, president van die Wes-Kaap-fietsryvereniging, sê dit is die agste jaar dat Eden-fietsry dit aangebied het.
Die tydtoetsbyeenkoms het die skilderagtige Cango Caves-roete deurkruis, wat 'n uitdagende, dog asemrowende baan vir mededingers gebied het. Die kriterium-wedloop het by die VGK-kersaal wegspring, terwyl die ander afdelings bekende plekke soos die Cango Volstruisplaas, Schoemanshoek, Wilgewandel en die Kango-grotte ingesluit het wat gesorg het dat besoekers 'n groot deel van Oudtshoorn kon sien tydens die resies. Klimroetes is soos gewoonlik ingesluit wat die uitdaging bietjie vergemoeilik het vir deelnemers om hul tot die uiterste te toets.
Bence, noem in gesprek met Oudtshoorn Courant dat die naweek se fietsrykampioenskappe sonder insident en suksesvol verloop het. Die volgende fietsrykampioenskappe word reeds beoog vir 10 November hierdie jaar.
" Ons het 'n opname gedoen en het 1 300 besoekers die kampioenskappe bygewoon oor 'n vyfdag-periode wat 'n enorme hupstoot vir plaaslike toerisme is. Altesaam 250 deelnemers van regoor Suid-Afrika het deelgeneem en was tussen die ouderdomme van 11 - 17 jaar. Die diverse byeenkoms het gesorg vir top-klas talent."
Uitslae
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.11 14km seuns
1: 14 km Alex Eachus 00.31:07 (Oos-Kaap)
2: 14 km Kyle Mitchley 00:31:08 (Vrystaat)
3: 14 km Kian Botes 00:31:09 (Oos-Kaap)
4: 14 km Caden Robyn 00:31:10 (Wes-Kaap)
5: 14 km Mughammad 00:31:11 (Wes-Kaap)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.13 14km meisies
1: Nicole Eleftheriou 00:33:14 (Oos-Kaap)
2; Skyla Holmes 00:33:40 (Oos-Kaap)
3: Leena Delcarme 00;35:53 (Wes-Kaap)
4: Brooklyn du Toit 00:43:18 (Wes-Kaap)
5: Thanaa Kamalie 00:46:54 (Wes-Kaap)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.13 27km seuns
1: Spencer van Zyl 00:56:07 (Wes-Kaap)
2: Nicolas Norton 00:56:08 (Gauteng)
3: Connor Roebuck 00:56:09 (Wes-Kaap)
4; Ruben du Toiti 00:56:10 (Vrystaat)
5: Milen Govender 00:56:11 (Gauteng)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.15 27km meisies
1: Jenna Jacobs 00:55:55 (Gauteng)
2: Maya de Vries 00:55:56 (Mpumalanga)
3; Ella Barnard 00:55:57 (Wes-Kaap)
4: Summer Gaylard 01:0011 (Oos-Kaap)
5: Jatkegi Nigatysu 01:00:41 (Gauteng)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.15 42km seuns
1: Tristen McGiven 01:20:09 (Wes-Kaap)
2: Riley van der Walt 01:21:34 (Oos-Kaap)
3: Makeem Mullen 01:24:13 (Wes-Kaap)
4: Joshua van Rooyen 01:24:14 (Vrystaat)
5: Paulus Phillipus Coetzee 01:24:16 (Mpumalanga)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.17 42km meisies
1: Madison Bateson 01:37:50 (KwaZulu Natal)
2: Mikyla Duif 01:38:04 (Gauteng)
3: Catalina Rose Lamers 01:38:15 (Wes-Kaap)
4: Helen Olwage 01:38:23 (Gauteng)
5: Hannie Vreken 01:39:24 (Wes-Kaap)
SA Jeugkmapioenskappe 2024 o.17 52km seuns
1: Joshua Paul 01:32:14 (KwaZulu Natal)
2: Dean Woolley 01:32:15 (Wes-Kaap)
3: Daniel le Roux 01:32:19 (Wes-Kaap)
4: Faraz Khatieb 01:32:20 (Wes-Kaap)
5: Cullen Posthumus 01:32:24 (Gauteng)
Kriterium wedren-uitslae o.17 Seuns
1: Josh Johnson - KwaZulu Natal
2: Dean Woolley - Wes-Kaap
3: Joshua Paul - KwaZulu Natal
4: Cullen Posthumus - Gauteng
5: Noah September - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.13 meisies
1: Leone Theron - Wes-Kaap
2: Annabell Kleynb - Gauteng
3: Luche du Plessis - Gauteng
4: Kendall Olivier - Wes-Kaap
5: Zarah Jacobs - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.15 seuns
1: Riley van der Walt - Oos-Kaap
2: Tristen Cordier - Gauteng
3: Siphosihle Lucas - Wes-Kaap
4: James Holmes - Oos-Kaap
5: Gerschen Pretorius - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.11 meisies
1: Skyla Holmes - Oos-Kaap
2: Nicole Eleftheriou - Oos-Kaap
3: Leena Delcarme - Wes-Kaap
4: Brooklyn Du Toit - Wes-Kaap
5: Thanaa Kamalie - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.17 meisies
1: Madison Bateson - KwaZulu Natal
2: Helen Olwage - Gauteng
3: Catalina Rose Lamers - Wes-Kaap
4: Mikyla Duif- Gauteng
5: Hannie Vreken - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.13 seuns
1: Spencer van Zyl - Wes-Kaap
2: Nicolas Norton - Gauteng
3: Matthew Marais - Wes-Kaap
4: Jonathan Becker - Gauteng
5: Connor Roebuck - Wes-Kaap
Kriterium wedren-uitslae o.15 meisies
1: Jennah Jacobs - Gauteng
2: Maya de Vries - Mpumalanga
3: Ella Barnard - Wes-Kaap
4: Jordin Newman - Wes-Kaap
5: Summer Gaylard - Oos-Kaap
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’