OUDTSHOORN NUUS - Lede van die Union o.15-sokkerspan van Lategansvlei het die afgelope naweek in Kaapstad (Gugulethu) aan 'n sokkertoernooi deelgeneem waaraan AGT spanne van oor die streek deelgeneem het.
Die Union Stars- sokkerspan het algeheel tweede geeindig in die toernooi.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'