OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn se sokkerspanne het Sondag 26 November in die SAFA Eden-kampioenskappe uitgeblink.
Die Oudtshoorn Football Association (OLFA) se span het in die eindstryd met 4-3 teen Mosselbaai se LFA geseëvier. Hulle het met 'n troffee, 20 goue medaljes en R15 000 prysgeld weggestap.
Barenito Lewis is as doelskieter van die liga aangewys. Hy het altesaam 16 doele aangeteken. Gabriel Majola is afrigter van LFA spanne aangewys.
Die wenspan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'