OUDTSHOORN NUUS - 'n Splinternuwe Oudtshoorn sokkerakademie is verlede week op die been gebring.
Verskeie leerders van verskillende skole het die bekendstelling by die konferensiekamer in Voortrekkerweg bygewoon.
Sokkerspelers wat wil aansluit by diè akademie kan 074 220 3034 skakel.
Op die foto spog 'n leerder met 'n nuwe trui.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'