Lategansvlei se meisie-span kon spog met 'n oorwinning van 3-1. Urbanski vertel ook dat fluks gevorder word met werk aan nuwe klaskamers en 'n biblioteek vir die plaasskool wat hy oprig.
Die o.14-meisiesokkerspanne wat teen mekaar gespeel het. Foto's: Dario Urbanski
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'