OUDTSHOORN NUUS - Die Oudtshoorn-infanterieskool se manssokkerspan het Saterdag 27 Januarie twee wedstryde op Lawaaikamp se veld gewen.
Om 12:00 het hulle Young Blues die stryd aangesê en met 2-1 gewen.
Om 16:00 het hulle Diego Masters met 1-0 gewen.
Saterdag reis hulle na Hornlee, Knysna, om Knysna Celtic (12:00) en FC United (16:00) aan te vat.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'