Die klub sal nou deelneem aan die Wes-Kaap uitspele vir 'n plek in die Safa Provinsiale Tweedeliga kompetisie. Die uitspele vind plaas vanaf 13-15 Junie te Beaufort-Wes.
Die ses streke se SAB ligawenners gaan sake daar uitspook. Klubs van Weskus, Overberg, Kaapstad, Boland en Beaufort-Wes.
In hul laaste twee wedstryde in George, het Moonlight vir Diego Masters geklop (1-0) en vir Young Masters (4-2).

Moonlight-sokkerklub van Dysselsdorp is die nuwe Safa Eden SAB-streekligakampioene. Foto: verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'