OUDTSHOORN NUUS - Barcelona Stars het die afgelope Saterdag hul eerste nederlaag in die Oudtshoorn-sokkerliga gely toe De Rust United hulle met 2-0 geklop het.
Barcelona Stars lê egter met 37 punte nog bo aan die punteleer uit 16 spanne wat aan die liga deelneem.
Die afgelope naweek se uitslae is:
Saterdag 17 Maart
- Barcalona Stars (0) teen De Rust United (2)
- Hotspurs (3) teen Supersport United (2)
- AC Milian (2) teen Jonkers United (2)
- United Stars (2) teen Bosbou United (0)
- Spring Roses (2) teen New Castle (0)
- Leeds United (1) teen Black Eagles (0)
- Springbok (2) teen FC Chiefs (2)
Sondag 18 Maart
- Barcalona Stars (4) teen AC Milan (4)
- De Rust United (2) teen Spring Roses (2)
- Supersport United (1) teen Springbok (4)
- New Castle (1) teen FC Blomnek (1)
- FC Chiefs (2) teen Leeds United (2)
- Bosbou United (4) teen Hotspurs (6)
- Jonkers United (0) teen United Stars (2).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'