OUDTSHOORN NUUS - Vyftien wedstryde is die afgelope naweek in die SA-voetbal Eden-liga gespeel.
'n Sestiende wedstryd tussen Bongolethu Stars en New Castle is tot 'n later datum uitgestel.
Die uitslae is:
Saterdag 24 Februarie
- Hotspurs 2 - Barcalona Stars 4
- FC Blomnek 2 - Bosbou United 0
- Jonkers United 5 - FC Chiefs 0
- Black Eagles 2 - Supersport United 0
- Leeds United 1 - De Rust United 1
- Springbok 5 - AC Milan 1
- Spring Roses 1 - United Stars 2
- Bhongolethu Stars vs New Castle - Uitgestel
Sondag 25 Februarie
- Barcalona Stars 6 - Springbok 1
- New Castle 0 - Jonkers United 1
- Supersport United 1 - FC Chiefs 3
- Hotspurs 1 - Spring Roses 2
- De Rust United 1 - Bhongolethu Stars 1
- AC Milan 2 - Leeds United 4
- United Stars 6 - FC Blomnek 0
- Bosbou United 0 - Black Eagles 2.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'