OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Die SWD en Union Stars-vrouekrieketspeler, Janè Winster is oor die naweek in 'n voorlopige Protea-groep van 25 spelers ingesluit wat 23 Januarie teen hul eweknie van Pakistan in Durban sal kragte meet.
Die Momentum Proteas sal 'n oefenkamp hou tussen 8 en 14 Januarie waarna die finale groep op 15 Januarie aangekondig sal word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'