OUDTSHOORN NUUSFLITS - Twee opwarmingswedstryde vir die Sunfoil-krieketreeks, tussen die Cape Cobras en Warriors het op die Rec, Oudtshoorn, onbeslis geëindig, maar die twee spanne se talent is nie te versmaai nie.
In die eerste wedstryd, Saterdag 9 September en Sondag 10 September het indrukwekkende vertonings met die kolf deur Andrew Puttick en Pieter Malan, asook 'n boulwerk van Dane Piedt, het die Cape Cobras se selfbeeld en vertroue goed gedoen.
Puttick se honderdtal (100, 170 balle, 1x6, 12 x4) en Malan (72; 149 balle, 1x6, 9x4) die Cobras op die wenpad gestuur, met ‘n openingsbeurt van 170 (280 balle).
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'