OUDTSHOORN NUUS - Die opsommende telkaarte in die SWD-krieket se onderskeie liga's vir die afgelope naweek is:
Promosieliga
Sussex teen New Dawn Park
Sussex 37/10; New Dawn Park 38/6
New Dawn Park wen met vier paaltjies.
Thembalethu teen Beaufort-Wes
Beaufort-Wes 63/7 (16.1); Thembalethu 67/1 (5.2)
Thembalethu wen met nege paaltjies.
Blanco teen Calitzdorp Young Stars
Blanco 149/10 (29.5); Calitzdorp Young Stars 118/10 (30.3)
Blanco wen met 21 lopies.
Wilderness Vipers teen Hartenbos
Hartenbos 175/10 (32.1); Wilderness Vipers 81 (30)
Hartenbos wen met 94 lopies.
Slangrivier teen Heidelberg United
Slangrivier 65/10 (17.2) Heidelberg United 66/0 (6.3)
Heidelberg United wen met tien paaltjies.
Knysna Kavaliers teen Mayflower
Knysna Kavaliers 141/10 (37.5); Mayflower 107/10 (41.1)
Knysna Kavaliers wen met 34 lopies.
Melkhoutfontein teen vs Kranshoek Cobras
Kranshoek Cobras 112/10 (24.2); Melkhoutfontein 116/4 (20.4)
Melkhoutfontein wen met ses paaltjies.
Riversdal teen St Georges
St Georges 129/10 (30.2); Riversdal 133/9 (25)
Riversdal wen met een paaltjie.
Hartenbos teen Knysna Kavaliers
Knysna Kavaliers 94/10 (28); Hartenbos 96/4 (26.2)
Hartenbos wen met ses paaltjies.
Heidelberg United teen Kranshoek Cobras
Heidelberg United 240/10; Kranshoek Cobras 139/10
Heidelberg United wen met 101 lopies.
Melkhoutfontein teen St Georges
Melkhoutfontein 244/10 (44.3); St Georges 122/10 (33.4)
Melkhoutfontein wen met 122 lopies.
Reserweliga
Mosselbaai C teen Thembalethu B
Mosselbaai 287/10 (40); Thembalethu B 58/10 (25.1)
Mosselbaai C wen met 229 lopies.
Pirates United B teen Western Hope B
Western Hope B; Pirates United B
Pirates United B wen met sewe paaltjies.
Pacaltsdorp B teen Pioneers B
Pacaltsdorp United B 260/8 (50); Pioneers B 194/10 (39)
Pacaltsdorp United B wen met 66 lopies.
Union Stars B teen George B
George B 165/7 (50); Union Stars B 166/7 (38.5)
Union Stars B wen met drie paaltjies.
Ramblers B teen Harlequins Magte B
Ramblers B 198/10 (47); Harlequins Magte B 169/ 10 (36)
Ramblers B wen met 29 lopies.
Sussex B teen Mosselbaai B
Mosselbaai B 52/10 (28.1); Sussex B 53/3 (11)
Sussex B wen met sewe paaltjies.
Bongolethu B teen Thembalethu B
Thembalethu B 53/10; Bongolethu B 56/2
Bongolethu B wen met agt paaltjies.
Hartenbos B teen Mosselbaai C
Hartenbos B 219/10; Mosselbaai C 75/10
Hartenbos B wen met 134 lopies.
Mayflower B teen Union Stars C
Mayflower B 96/10 (29.5); Union Stars C 98/2 (13)
Union Stars C wen met agt paaltjies.
Vroueliga
Thembalethu teen Western Hope
Western Hope 103/10; Thembalethu 104/9
Thembalethu wen met een paaltjie.
Harlequins Magte teen Union Stars
Harlequins Magte 121/6 (28.3), Union Stars 123/2 (19.1)
Union Stars wen met agt paaltjies.
Ramblers teen Mosselbaai
Mosselbaai 186/10 (49.2); Ramblers 104/10 (21)
Mosselbaai wenmet 82 lopies.
Thembalethu teen Union Stars
Union Stars 218/6 (22.3); Thembalethu 31/9 (12.2)
Union Stars wen met 187 lopies.
Riversdal teen Albertinia
Riversdal 189/10 (40.2); Albertinia 120/10 (22.4)
Riversdal wen met 69 lopies.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'