OUDTSHOORN NUUS - Die SWD-vrouekrieketspan speel die komende naweek teen Oostelike Provinsie op die Bridgton-sportterrein.
Saterdag 21 Oktober sal hulle in 'n eendagwedstryd gewikkel wees. Sondag 22 Oktober speel hulle 'n T20-wedstryd.
Die nuwe afrigter, Shaun Pretorius, sê hy sien uit na oorwinnings vir sy span, om na die elite groep te vorder.
Dié groep is SWD, Boland, Oostelike Provinsie, Noord-Kaap en Kei.
Alle oë sal op Elzaan Pietersen, Janet Winster, Marnazelle Rabie en Mochelle May wees, wat reeds 'n groot bydrae tot die SWD-span gelewer het.
Die SWD span is:
- Haroline Rhodes (Union Stars),
- Bianca Figeland (Ramblers),
Elzaan Pietersen (Western Hope),
- Fransisca Bantom (Union Stars),
- Jane Winster (Union Stars),
- Jeneviwe Jantjies (Union Stars),
- Johanna Davids (Ramblers),
- Judith Ndlovu (Union Stars),
- Marion Williams (Harlequins),
- Monique Booysen (Union Stars),
Marnazelle Rabie (Western Hope),
- Micaela Andrews (Union Stars),
- Mbali Ndukwane (Thembalethu),
Mochelle May (Riversdale),
- Chani Damons (Riversdal),
- Julandi Saayman (Western Hope),
- Nadia Nel (Ramblers), S
- tefanie van Niekerk (Ramblers),
- Ashley-Ann Meyer (Mosselbaai),
- Candys Jansen (Mosselbaai) en
- Kaylene Abrahams (Riversdal).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'