Gallery
OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Dill Bills-krieketakedemie het Vrydagaand sy amptelike bekendstelling by Bridgton Sekondêre skool gehou.
Die akademie sal hoofsaaklik daarop fokus om o.11- tot o.13-ouderdomsgroepe se vaardighede in kolf-, veld- en boulwerk te slyp.
Leerders wat in die o.15 groep val is egter ook welkom.
Tans gebruik die akademie Hoërskool Oudtshoorn se velde en fasiliteite.
Belangstellendes kan Dillan Moos (stigter) by 078 875 9285 kontak of 'n
e-pos na moosdilly@gmail.com stuur.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'