OUDTSHOORN NUUS - Tyrese Karelse, leerder van Hoërskool Protea, het vandag 60 onoorwonne lopies (51 balle) teen Kanada in die o.19 krieketwêreldbeker gemoker.
Hierdie toernooi word vanjaar in Suid-Afrika aangebied.
Sy span het n massiewe 349 lopies vir die verlies van 8 paaltjies in hul toegelate 50 boulbeurte aangeteken.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'