Appels is rondgeslinger en die wilgerlat is met entoesiasme geswaai.
Menige jong krieketspeler het in hul geestesoog die paaltjies laat spat en die sesse ingeryg.
En so gekyk na die talent op laerskolevlak behoort Oudtshoorn nog vir vele jare groot spelers op te lewer.

Foto: Grey Stopforth