OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Dill-Bill's krieketakademie het op 1 Maart 'n afrigtingskliniek by Eljada-Kairos Skool gehou.
Volgens die stigterslid en afrigter, Dillan Moos, het die spelers die sessies terdeë geniet.
Die kliniek het hoofsaaklik gefokus om die jong spelers se krieketvaardighede te verbeter.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'