OUDTSHOORN KRIEKET NUUS - Twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Julian Jacobs en Lleyton Avontuur, is onlangs gekies om vanaf 26 November tot 4 Desember in Indië te gaan krieket speel as deel van die KFC Puntweek- uitnodigingspan.
Theo Ferreira, sportorganiseerder van Langenhoven Gimnasium, vergesel die span as een van die afrigters.
Julian Jacobs. Foto's verskaf
Theo Ferreira
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'