OUDTSHOORN ATLETIEKNUUS - Wayden Willemse (15), leerder van Oudtshoorn Vaardigheidskool het onlangs tydens die Wes-Kaapse hoërskole atletiekkampioenskappe in Paarl goue medaljes in die 100 m- en 200 m-naellope verower.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'