OUDTSHOORN ATLETIEKNUUS - Die Oudtshoorn-parkrun is Saterdag by die Surval-olyflandgoed deur Yaron Venter gewen.
Bianca Malan was weer die vrouewenner en het algeheel sesde geeindig. Altesaam 158 atlete het Saterdag deelgeneem.
Saterdag se voorste hardlopers:
- Yaron Venter (20:40)
- Ivan Wilken (21:26)
- André du Preez (22:31)
- Francois Verwey (22:32)
- Rudolph Clench (23:01)
- Bianca Malan (23:08)
- Gerhard van Lill (23:51)
- Xolani Gubula (24:24)
- Rozanne Theart (24:38)
- Mark Anthony 25:05)
- Andrew Els (25:13)
Yaron Venter. Foto's Garnett Wicomb
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'