Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die 28ste Interprovinsiale tweekamp-byeenkoms het vanoggend 07:30 by De Jagers-sportstadion weggespring.
Tricia Rix (75) van die WP is vanjaar die oudtse atleet by die byeenkoms.
Direk nadat die baanitems voltooi is, sal die swem-atlete by die NA Smit-swembad aantree.
Toegang is gratis vir die publiek.
Kyk 'n video hieronder:
Gestremde-altete kan ook vanjaar vir hul onderskeie provinsies punte insamel.
Tricia Rix (75) van die WP, is vanjaar die oudtse atleet by die Interprovinsiale-tweekamp byeenkoms.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'