OUDTSHOORN ATLETIEKNUUS - Alicha Titus het verlede Vrydag haar WP-atletiekkleure vir dogters o.11-verspring ontvang.
Titus sou op 18 Maart aan die SA kampioenskappe op Pietermaritzburg deelgeneem het wat ook weens die koronavirus afgestel is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'