OUDTSHOORN ATLETIEKNUUS - Alicha Titus van Laerskool van Reede het die afgelope naweek 'n vierde plek tydens die Wes-Kaapse atletiekkampioenskappe in die Paarl in die meisies o.11-verspring behaal.
Sy sal nou op 18 Maart aan die SA atletiekkampioenskappe op Pietermaritzburg deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'