OUDTSHOORN NUUS - Die Swarts-sussies, Elizna en Louisa, het die victrix ludorum in die junior en senior-afdeling ingepalm.
Louisa het ook SWD-kleure ontvang.
Lenario Wagenaar het die senior victor ludorum verower.
Hy het ook SWD-kleure in atletiek verwerf.
Gabriel Ladouce het die victor ludorum (junior) ingepalm.
Lenario Wagenaar
Gabriel Ladouce. Foto's verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'