Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn se sestiende Timbercity Klein Karoo-sake-aflos het Donderdagaand, 22 Februarie 73 spanne met ongeveer 400 deelnemers gelok.
Die wenners in die verskillende kategorieë is:
- Mans – KKAF
- Dames – Laurus Onnies
- Gemengde spanne – Need for Speed
- Besighede – Klein Karoo Vere
- Hoërskole seuns – Vaardigheidskool Valkies
- Hoërskole meisies – Môrester dogters
- Laerskole seuns – Wesbank seuns
- Laerskole dogters – Wesbank meisies
- Stap – Seeff Rooimiere
- Best dressed – Spur Grim Warriors
Toeskouers.
'We bring you the latest Oudtshoorn, Klein Karoo news'