OUDTSHOORN NUUS - Sacred Heart Primêr het onlangs aan die Wes-Kaapse Katolieke-atletiekbyeenkoms in Kaapstad deelgeneem.
Hierdie atlete het altesaam 40 medaljes gesamentlik by hierdie byeenkoms verower.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'