TUINROETE SPORT NUUS - Twee van Oudtshoorn se voorste atlete, John April en Anderson Ngube het Saterdag in Mosselbaai die botoon gevoer by 'n wedloop wat deur Petro SA aangebied is.
April het die 10 km-afdeling gewen, terwyl Ngube in die 21 km-wedloop baas was.
Anderson Ngube het die 21 km-afdeling gewen. Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'