OUDTSHOORN PARKRUN NUUS - Wilhelm Kuun en Bianca van der Westhuizen was Saterdag die vinnigste man en vrou van die 98 deelnemers wat aan die 234ste Oudtshoorn-parkrun by die Surval Olyflandgoed deelgeneem het.
Die 14-jarige Kiaan Snyman was die vinnigste junior oor die wenstreep.
Saterdag se beste tye is as volg:
- Wilhelm Kuun (19:51)
- Patrick Peters (21:32)
- Rudolph Clench (22:31)
- Bianca van der Westhuizen (22:59)
- Wouter Roux (23:06)
- Francois Verwey (23:06)
- Tiaan van Schalwyk (23:44)
- Kiaan Snyman (23:55)
- Nathan Gray (24:06)
- Newald Groenewald (24:19)
- Hanru Storm (24:19)
- Hans Lareman (25:17)
- Albertus Kennedy (25:42)
- Mathys Myburgh (25:44)
- Francois le Roux (25:50)
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'