OUDTSHOORN NUUS - Twee atlete van Oudtshoorn, Francois Maquassa en John April, het Saterdag onderskeidelik die 12.5km en 21,1km by die jaarlikse Optimum Meiringspoort wedlope in De Rust gewen.
Vanjaar was die 27ste keer wat dié wedloop aangebied is.
John April het met die louere in die 21.1km weggestap.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'