OUDTSHOORN NUUS - Atlete van Ligvoets-atletiekklub, het na die afloop van verlede Saterdag se atletiekbyeenkoms by die De Jager-sportkompleks Wes-Kaap-kleure verwerf.
Voor, van links: Lindrè Fouchee (afrigter), Kari Griffioen (atleet) en Lida Engelbrecht (atleet). Agter: Beaun-Jay Januarie (atleet). Andrè Burger (afrigter) en Wayden Willemse (atleet).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'