OUDTSHOORN ATLETIEKNUUS - Die bekende Comrades-atleet, John April, het die afgelope naweek die Beaufort-Wes 42 km-marathon in 'n tyd van twee uur en 35 minute gewen.
Sy spanmaat, wat ook in die kleure van Rainbow draf, Anderson Ngube, het in die derde plek in die 21 km geëindig.
Anderson Ngube
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'