MOSSELBAAI NUUS - 'n Inwoner van Mosselbaai het die afgelope naweek op hierdie vroulike Nautilus op Gourits afgekom.
Danie Viljoen sê hy het gaan hengel en tydens laagwater na sinkers gesoek. Viljoen het op die skulp afgekom wat in 'n perfekte toestand was.
'"Toe ek dit optel sien ek dat die diertjie nog daarin is, maar ek het gedink dit is 'n seekatjie en dit verwyder."
Lees meer op ons susterskoerant, Mossel Bay Advertiser
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'