Volgens inligting het die ongeluk omstreeks 01:00 gebeur toe 'n taxi reg van voor met 'n bakkie gebots het. Die taxi het omgeslaan. Die bestuurder van die taxi en 'n vroulike passasier is op die toneel dood. 11 ander passasiers is na die hospitaal geneem.