MOSSELBAAI NUUS - 'n Vyftienjarige meisie van Brandwag, Chrislene James is sedert gister, 29 September vermis. James was laas in die Brandwag-omgewing gesien.
Enigeen met inligting kan die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe kontak by 082 234 3557.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'