So het oudpres. FW de Klerk Dinsdag in Kaapstad gesê op die herdenking van sy geskiedkundige toespraak in 1990 waarin die einde van apartheid aangekondig is.
De Klerk het gesê Suid-Afrika is vandag meer verdeeld as 26 jaar gelede en politieke leiers is deels verantwoordelik hiervoor.