STILBAAI NUUS - Stilbaai het gister, Sondag 31 Maart, die toekenning gekry as die KykNET-Kwêla Dorp van die Jaar in die Wes-Kaap.
Die dorp dring nou deur na die finale ronde waaraan die wenners van die nege provinsies deelneem.
Bredasdorp en Worcester was die ander twee Wes-Kaap finaliste.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'