MOSSELBAAI NUUS - Dieselfde (of 'n soortgelyke?) slang wat verlede week op Nautilusstrand, Mosselbaai gewaar is, is weer deur Rene Hodges daar raakgeloop.
Hierdie keer het die slang in die vlakwater voorgekom.
Mense met klein kindertjies en honde moet liefs baie versigtig wees.
Inligting verskaf deur ons susterskoerant, Mossel Bay Advertiser.
Lees 'n vorige artikel: Slang op strand
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein Karoo, Hessequa nuus'